Question
Voltooi die tabel. Gebruik gister in die verlede tyd en môre in die
toekomende tyd.
Teenwoordige tyd
(Dit gebeur nou.)
Verlede tyd
(Dit het gebeur.)
Toekomende tyd
(Dit sal gebeur.)
Die meisie het gister
gespeel.
Die meisie speel vandag.
Die meisie sal mõre
speel
1. Die son skyn vandag.
Die meisie glimlag
vandag mooi.
3. Dit is vandag koud
Ek het vandag griep
Die son het gister
Die son sal mõre
2
Answer
. Die son het gister geskyn.
Die son sal môre skyn.
Die meisie het gister nie glimlag nie.
Die meisie sal môre glimlag.
Dit was gister koud.
Dit sal môre warm wees.
Ek het gister griep gehad.
Ek sal môre gesond wees.